Susan Brown (4 Mei 1932 – 31 Augustus 2018) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse General Hospital (1963), Return to Peyton Place (1972), Murder, She Wrote (1984), en Port Charles (1997).
Filmografie Televisiereekse 1958: From These Roots 1963: General Hospital 1964: The Young Marrieds 1972: Return to Peyton Place 1975: Doctors' Hospital 1984: Murder, She Wrote 1987: Mariah 1993: Crime & Punishment 1997: Port Charles
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1932 Kategorie:Sterftes in 2018 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu