Shelbie Bruce (gebore 12 November 1992) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Spider-Man (2002), Spanglish (2004), Catwoman (2004), en Apocalypto (2006).
Filmografie Rolprente 2002: Spider-Man 2004: Spanglish 2004: Catwoman 2006: Apocalypto
Televisierolprente 2008: Little Miss CEO
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu