Lakatriona Brunson (gebore 15 Mei 1977) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rol in die televisiereeks South Beach Tow (2011).

Filmografie Televisiereekse 2011: South Beach Tow

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu