Jasmin Savoy Brown (gebore 21 Maart 1994) is 'n Amerikaanse aktrise en assistentregisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Grey's Anatomy (2005), The Leftovers (2014), Stitchers (2015), en Will (2017).

Filmografie Rolprente 2014: Forgotten Hero 2014: Camp Harlow 2014: The Virgins 2017: Phillip: The Movie 2017: Lane 1974 Ten Dollar Bill

Televisiereekse 2005: Grey's Anatomy 2014: The Leftovers 2015: Stitchers 2017: Will 2018: For The People

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu