Rebecca Broussard (gebore 3 Januarie 1963) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Die Hard (1988), The Two Jakes (1990), en Mars Attacks! (1996).

Filmografie Rolprente 1988: Die Hard 1990: The Two Jakes 1995: The Point of Betrayal 1996: Mars Attacks! 2000: Camera

Video's 1992: Blue Champagne

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1963 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu