Aparna Brielle (gebore 5 Februarie 1994) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Grimm (2011), The Librarians (2014), en A.P. Bio (2018).
Filmografie Rolprente 2012: Sunshine Girl and the Hunt for Black Eyed Kids
Televisiereekse 2011: Grimm 2013: Infinite Issues 2014: The Librarians 2016: D-Sides 2017: Girly Tales 2018: A.P. Bio
Video's 2013: Intruder
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu