Madeline Brewer (gebore 1 Mei 1992) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Grimm (2011), Orange Is the New Black (2013), Hemlock Grove (2013), en The Handmaid's Tale (2017).

Filmografie Rolprente 2017: Flesh and Blood 2017: Hedgehog 2018: Braid 2018: Cam Now Is Everything

Televisiereekse 2011: Grimm 2013: Orange Is the New Black 2013: Hemlock Grove 2016: The Deleted 2017: The Handmaid's Tale

Video's 2018: Logic: One Day ft. Ryan Tedder

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1990's