Eileen April Boylan (gebore 10 Mei 1987) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sleepover (2004) en Dakota Skye (2008), en in die televisiereekse South of Nowhere (2005) en Greek (2007).

Filmografie Rolprente 2004: Sleepover 2008: Dakota Skye Survival

Televisiereekse 2003: The O'Keefes 2005: South of Nowhere 2007: Greek

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu