Jessica Bowman (gebore 26 November 1980) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Joy Ride (2001) en Derailed (2002), en in die televisiereeks Dr. Quinn, Medicine Woman (1993).
Filmografie Rolprente 2001: Joy Ride 2002: Derailed
Televisiereekse 1993: Dr. Quinn, Medicine Woman 1994: The Road Home
Televisierolprente 1998: Young Hearts Unlimited 1998: Someone to Love Me 2001: Dr. Quinn, Medicine Woman: The Heart Within
Video's 1993: Remote
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu