Boxxy (gebore 28 April 1992) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Year 3000 (2018) en The Art of Storytelling (2018), en in die televisiereeks Billy Dilley's Super-Duper Subterranean Summer (2017).
Filmografie Rolprente 2018: Year 3000 2018: The Art of Storytelling
Televisiereekse 2017: Billy Dilley's Super-Duper Subterranean Summer
Video's 2016: Isabelle Ruins Everything
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu