April Bowlby (gebore 30 Julie 1980) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Slammin' Salmon (2009) en in die televisiereekse Two and a Half Men (2003), How I Met Your Mother (2005), en The Big Bang Theory (2007).
Filmografie Rolprente 2009: The Slammin' Salmon 2016: Marriage of Lies 2018: Dying for the Crown
Televisiereekse 2003: Two and a Half Men 2005: How I Met Your Mother 2007: The Big Bang Theory 2009: Drop Dead Diva 2019: Doom Patrol
Televisierolprente 2016: The Engagement Clause 2017: A Mother's Crime 2018: The Wrong Daughter Gone Baby Gone
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu