Amerie (gebore 12 Januarie 1980) is 'n Amerikaanse aktrise en komponis. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Cradle 2 the Grave (2003), First Daughter (2004), Hitch (2005), en Fighting (2009).
Filmografie Rolprente 2003: Cradle 2 the Grave 2004: First Daughter 2005: Hitch 2009: Fighting
Televisiereekse 2003: The Center 2003: The Best Hit USA 2011: BPM: Beats Per Mnet
Video's 2005: Amerie: 1 Thing 2009: Amerie: Heard 'em All
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu