Kristina Anapau (gebore 30 Oktober 1979) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Black Swan (2010) en in die televisiereekse True Blood (2008) en Grimm (2011).
Filmografie Rolprente 2010: Black Swan 2011: The Speak 2013: 5 Souls 2014: Altergeist 2014: SEAL Patrol 2017: Two Faced 2017: Kuleana 100 Cities
Televisiereekse 2008: True Blood 2011: Grimm 2017: The John Kerwin Kids' Show!
Televisierolprente 2005: Cooked 2006: Without a Trace 2016: Color It New Song of the River
Video's 2000: Locoweed & Other Discoveries 2004: Cruel Intentions 3 2007: The Making of Self-Medicated
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse pianiste Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu