Audrey Marie Anderson (gebore 7 Maart 1975) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Unit (2006), The Walking Dead (2010), Arrow (2012), en The Flash (2014).
Filmografie Rolprente 2014: Mockingbird
Televisiereekse 2001: Going to California 2003: Still Life 2006: The Unit 2010: The Walking Dead 2012: Arrow 2014: The Flash 2016: Ice
Televisierolprente 2005: Halley's Comet
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu