Nicole Gale Anderson (gebore 29 Augustus 1990) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Accused at 17 (2009) en Red Line (2013), en in die televisiereekse Pretty Little Liars (2010) en Beauty and the Beast (2012).

Filmografie Rolprente 2009: Accused at 17 2012: Lukewarm 2013: Red Line 2014: Never

Televisiereekse 2009: Jonas 2010: Pretty Little Liars 2012: Beauty and the Beast 2013: Ravenswood

Televisierolprente 2007: Nobody 2008: Princess 2008: Sunday! Sunday! Sunday! 2009: Disney Channel New Year Star Showdown 2018: The Wedding Do Over

Video's 2009: Fight Self Injury

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu