Paola Andino (gebore 22 Maart 1998) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Every Witch Way (2014), WITS Academy (2015), en Queen of the South (2016).

Filmografie Televisiereekse 2014: Every Witch Way 2015: WITS Academy 2016: Queen of the South

Televisierolprente 2014: Every Witch Way: Spellbound 2015: The 30th Annual Imagen Awards

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1998 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu