Stephanie Andujar (gebore 15 Julie 1986) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Precious (2009) en in die televisiereekse Blue Bloods (2010), Orange Is the New Black (2013), en StephA: One Woman Show (2016).

Filmografie Rolprente 2009: Precious 2017: Marjorie Prime

Televisiereekse 2010: Blue Bloods 2013: Orange Is the New Black 2016: StephA: One Woman Show

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu