Genevieve Angelson (gebore 13 April 1987) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Beasts of the Southern Wild (2012) en True Story (2015), en in die televisiereekse Good Girls Revolt (2015) en Backstrom (2015).

Filmografie Rolprente 2010: Open Five 2012: Beasts of the Southern Wild 2015: True Story

Televisiereekse 2015: Good Girls Revolt 2015: Backstrom 2019: Flack

Televisierolprente 2017: Relatively Happy

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu