Lulu Antariksa (gebore 22 Augustus 1995) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent What Still Remains (2018) en in die televisiereekse Side Effects (2013), Crazy Ex-Girlfriend (2015), en T@gged (2016).

Filmografie Rolprente 2018: What Still Remains

Televisiereekse 2012: How to Rock 2013: Side Effects 2015: Crazy Ex-Girlfriend 2016: T@gged

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1995 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu