Johanna Parker Appel is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Criminal Minds (2005), Pretend Time (2010), en Growing Up Fisher (2014).

Filmografie Televisiereekse 2005: Criminal Minds 2010: Pretend Time 2010: The Parent Project 2012: Staged 2014: Growing Up Fisher

Video's 2010: Rosetta Stone: Sexy Accent

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu