Emilia Ares (gebore 3 Mei 1993) ook bekend as Emilia Zoryan is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Falling Overnight (2011), V/H/S Viral (2014), en The Dark Tapes (2016), en in die televisiereeks Bosch (2014).
Filmografie Rolprente 2011: Falling Overnight 2013: Tangential Lives 2014: V/H/S Viral 2016: The Dark Tapes 2018: Mr. Invincible
Televisiereekse 2014: Bosch
Televisierolprente 2014: Unstrung
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu