Allisyn Ashley Arm (gebore 25 April 1996) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent King of California (2007) en in die televisiereekse Sonny with a Chance (2009), So Random! (2011), en A.P. Bio (2018).

Filmografie Rolprente 2007: King of California 2015: Aimy in a Cage 2016: Ozark Sharks 2018: Dark, Deadly & Dreadful Holograms

Televisiereekse 2005: Dive Olly Dive! 2009: Sonny with a Chance 2009: Social Butterflies 2011: So Random! 2011: Q N' A with Mikki and Shay 2011: I Have Friends 2014: Astrid Clover 2015: Short Girls Club 2018: A.P. Bio

Televisierolprente 2008: Disney Channel's Totally New Year

Video's 2008: Demi Lovato: La La Land 2009: Sonny with a Chance: Sonny's Big Break, Volume 1

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1996 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu