Lisa Arrindell Anderson (gebore 24 Maart 1969) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Madea's Family Reunion (2006), Big Momma's House 2 (2006), en The Sin Seer (2015).

Filmografie Rolprente 1991: Livin' Large! 2006: Madea's Family Reunion 2006: Big Momma's House 2 2006: The Second Chance 2012: Probable Cause 2014: First Impression 2014: Christmas Wedding Baby 2015: The Sin Seer 2016: Barrow: Freedom Fighter 2018: First Impression

Televisiereekse Running

Televisierolprente 1999: Having Our Say: The Delany Sisters' First 100 Years 2010: The Wronged Man 2013: A Christmas Blessing

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu