Patricia Ashley (gebore 28 April 1991) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent A Demon Within (2017) en in die televisiereekse iCarly (2007) en Victorious (2010).
Filmografie Rolprente 2017: A Demon Within Solitary Confinement 2
Televisiereekse 2007: iCarly 2010: Victorious 2018: Not So Rich Not So Famous
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu