Shay Astar (gebore 29 September 1981) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Ernest Scared Stupid (1991) en in die televisiereekse Quantum Leap (1989), 3rd Rock from the Sun (1996), en La La Land (2012).

Filmografie Rolprente 1991: Ernest Scared Stupid 2006: The Lost 2006: Hookers Inc. 2010: Boston Girls 2011: Bob's New Suit 2013: All Cheerleaders Die

Televisiereekse 1989: Quantum Leap 1994: The Good Life 1996: 3rd Rock from the Sun 1996: The Oz Kids 2012: La La Land

Televisierolprente 1993: Rio Shannon

Video's 1996: Christmas in Oz 1996: The Nome Prince and the Magic Belt 1996: Virtual Oz

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu