Alana Austin (gebore 6 April 1982) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A Simple Twist of Fate (1994) en Hansel & Gretel (2002), en in die televisiereeks Ink (1996).

Filmografie Rolprente 1994: A Simple Twist of Fate 1998: Route 66 2000: Castle Rock 2002: Hansel & Gretel 2002: No Place Like Home 2004: Motocross Kids 2005: Popstar

Televisiereekse 1996: Ink

Televisierolprente 1999: Dangerous Waters 1999: Road Rage 2001: Motocrossed 2001: The Retrievers 2003: Miracle Dogs

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu