Shondrella Avery (gebore 26 April 1971) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Napoleon Dynamite (2004), Domino (2005), Deja Vu (2006), en End of Watch (2012).

Filmografie Rolprente 2004: Napoleon Dynamite 2005: Domino 2006: Deja Vu 2012: End of Watch 2016: A Weekend with the Family 2016: Boy Bye 2017: Til Death Do Us Part 2018: Always & 4Ever 2018: Holly Day

Televisiereekse 2005: Cuts 2010: Gillian in Georgia

Televisierolprente 2005: 50 Hottest Vegas Moments 2006: Community Service 2014: That Guy: Pilot 2015: Judge Amos

Video's 2004: Napoleon Dynamite: Still Gallery

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu