Blythe Auffarth (gebore 23 April 1985) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Keeping the Faith (2000) en The Girl Next Door (2007), en in die televisiereeks Law & Order: Special Victims Unit (1999).

Filmografie Rolprente 2000: Keeping the Faith 2007: The Girl Next Door 2018: Flashout

Televisiereekse 1999: Law & Order: Special Victims Unit 2017: Hug It Out 2017: Overdue

Video's 2007: The Making of 'The Girl Next Door'

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu