Taylor Atelian (gebore 27 Maart 1995) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse According to Jim (2001) en Toddlers and Tiaras (2009).
Filmografie Televisiereekse 2001: According to Jim 2009: Toddlers and Tiaras
Video's 2011: Season 3 According to Jim
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1995 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu