Ashlie Atkinson (gebore 6 Augustus 1977) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Inside Man (2006), The Invention of Lying (2009), Eat Pray Love (2010), en Compliance (2012).

Filmografie Rolprente 2006: Inside Man 2009: The Invention of Lying 2009: When the Evening Comes 2009: Hungry Years 2010: Eat Pray Love 2012: Compliance 2012: My Best Day 2013: He's Way More Famous Than You 2013: Remedy 2014: Lyle 2016: Blood Stripe 2017: Nowhere, Michigan 2018: Adam 2019: Juanita

Televisiereekse 2012: Real Actors Read Yelp 2013: Us & Them 2013: F to 7th 2014: Stuck on A 2018: Stand-In

Televisierolprente 2006: The Wedding Album 2007: Me & Lee?

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu