Katie Aselton (gebore 1 Oktober 1978) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Freebie (2010), Black Rock (2012), en The Gift (2015), en in die televisiereeks Legion (2017).

Filmografie Rolprente 2005: The Puffy Chair 2009: Feed the Fish 2010: The Freebie 2012: Black Rock 2015: The Gift 2017: Fun Mom Dinner 2018: Deep Murder 2019: The Devil Has a Name

Televisiereekse 2009: The League 2014: Wedlock 2015: Casual 2016: Animals. 2017: Legion

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu