Jillian Armenante (gebore 5 Julie 1968) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bad Teacher (2011), The Dark Knight Rises (2012), en Vice (2018), en in die televisiereeks Kittens in a Cage (2015).
Filmografie Rolprente 1994: The Seven Mysteries of Life 2007: The Gray Man 2011: Bad Teacher 2012: The Dark Knight Rises 2017: Stuck 2018: Vice
Televisiereekse 1999: Judging Amy 2007: Gorgeous Tiny Chicken Machine Show 2015: Kittens in a Cage 2017: Dropping the Soap 2017: The Mayor
Televisierolprente 2004: Happy Birthday Oscar Wilde 2016: The List 2016: Hank'n Barry
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1964