Adria Arjona (gebore 25 April 1992) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Pacific Rim: Uprising (2018) en Life of the Party (2018), en in die televisiereekse True Detective (2014) en Emerald City (2016).

Filmografie Rolprente 2015: Wedding in New York 2016: The Belko Experiment 2016: Anomalous 2018: Pacific Rim: Uprising 2018: Life of the Party 2019: 6 Underground 2023: Hit Man

Televisiereekse 2014: True Detective 2016: Emerald City

Televisierolprente 2017: Untitled Miami Project

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu