Tony Tarantino (gebore 4 Julie 1940 - 8 Desember 2023) was 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Holy Hollywood (1999), Underbelly Blues (2011), en New Horizons. Hy is die vader van die rolprentvervaardiger Quentin Tarantino.
Filmografie Rolprente 1999: Holy Hollywood 2003: Blood Money 2011: Underbelly Blues 2012: Mediterranean Blue Prism New Horizons
Video's 2000: Silver Foxes: Power Pilates
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1940 Kategorie:Sterftes in 2023 Kategorie:Amerikaanse komponiste Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers