Iris Apatow (gebore 12 Oktober 2002) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Knocked Up (2007), Funny People (2009), This Is 40 (2012), en Sausage Party (2016).

Filmografie Rolprente 2007: Knocked Up 2009: Funny People 2012: This Is 40 2016: Sausage Party

Televisiereekse 2016: Love

Video's 2017: Spendtime Palace: Sonora

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 2002 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu