Maude Apatow (gebore 15 Desember 1997) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Knocked Up (2007), Funny People (2009), This Is 40 (2012), en Other People (2016).
Filmografie Rolprente 2007: Knocked Up 2009: Funny People 2012: This Is 40 2016: Other People
Televisiereekse 2019: Euphoria
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1997 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu