Aubrey Anderson-Emmons (gebore 6 Junie 2007) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Modern Family (2009) en Paradise Run (2016).
Filmografie Televisiereekse 2009: Modern Family 2016: Paradise Run
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 2007 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu