Charlene Amoia is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent American Reunion (2012) en in die televisiereekse How I Met Your Mother (2005), Grey's Anatomy (2005), en Shameless (2011).
Filmografie Rolprente 2009: Do Not Disturb 2012: American Reunion 2013: I Am Death 2013: Fat 2013: She 2015: Pure Love 2015: Adrenaline 2015: Live Evil 2016: Sniper: Special Ops 2017: A Demon Within 2017: Vitals 2017: Desperate Waters 2018: Not a Stranger
Televisiereekse 2005: How I Met Your Mother 2005: Grey's Anatomy 2011: Shameless
Televisierolprente 2005: Grown Men 2006: Amy Coyne 2015: The D Word 2017: Deadly Vows
Video's 2003: Alabama: American Farewell Tour
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu