Eva Amurri (gebore 15 Maart 1985) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Banger Sisters (2002), Saved! (2004), Middle of Nowhere (2008), en That's My Boy (2012).
Filmografie Rolprente 2002: The Banger Sisters 2002: Made-Up 2004: Saved! 2007: The Education of Charlie Banks 2007: The Life Before Her Eyes 2008: Middle of Nowhere 2008: Animals 2011: Isolation 2012: That's My Boy 2013: Stag
Televisiereekse 2014: Undateable
Televisierolprente 2009: Possible Side Effects 2011: The Doctor 2013: Guilty 2014: The Winklers
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu