Rachel Ames (gebore 2 November 1929) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent When Worlds Collide (1951) en in die televisiereekse Broken Arrow (1956), General Hospital (1963), en Port Charles (1997).

Filmografie Rolprente 1951: When Worlds Collide 1960: Gunfighters of Abilene

Televisiereekse 1955: Science Fiction Theatre 1956: Broken Arrow 1958: Colgate Theatre 1963: General Hospital 1997: Port Charles

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1929 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu