Shane Van Dyke (gebore 28 Augustus 1979) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Chernobyl Diaries (2012) en in die televisiereekse Genesis en A.W.O.L..
Filmografie Rolprente 2012: Chernobyl Diaries 2012: The Sacred 2018: The Silence The Watching Dreamland
Televisiereekse 1993: Diagnosis Murder Genesis A.W.O.L.
Televisierolprente 2007: Murder 101: If Wishes Were Horses 2008: Murder 101: New Age 2013: Battledogs Haunted
Video's 2008: Street Racer 2008: The Day the Earth Stopped 2009: Transmorphers: Fall of Man 2009: Paranormal Entity 2010: 6 Guns 2010: Titanic II 2011: A Haunting in Salem
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu