Patrick Van Horn (gebore 19 Augustus 1969) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Encino Man (1992), Swingers (1996), Pursuit of Happiness (2001), en Four Christmases (2008).

Filmografie Rolprente 1992: Encino Man 1996: Swingers 1998: Ivory Tower 2001: Pursuit of Happiness 2002: Devious Beings 2008: Four Christmases

Televisiereekse 1998: Real Life

Televisierolprente 1993: Between Love and Hate 1993: Rio Shannon

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu