Billy Van Zandt (gebore 13 Desember 1957) is 'n Amerikaanse vervaardiger, skrywer, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Jaws 2 (1978) en in die televisiereekse Newhart (1982), Martin (1992), en The Hughleys (1998).
Filmografie Rolprente 1978: Jaws 2 1999: A Wake in Providence
Televisiereekse 1982: Newhart 1992: Martin 1993: Daddy Dearest 1998: The Hughleys
Televisierolprente 1990: I Love Lucy: The Very First Show 1997: Heaven Will Wait 2009: Jack and Janet Save the Planet
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1957 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu