Ned Vaughn (gebore 20 November 1964) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Hunt for Red October (1990), Apollo 13 (1995), Courage Under Fire (1996), en Life (1999).
Filmografie Rolprente 1990: The Hunt for Red October 1995: Apollo 13 1996: Courage Under Fire 1999: Life 2002: The Climb
Televisiereekse 2007: Filmnut
Televisierolprente 1990: Chips, the War Dog 1998: Max Q Christmas at Graceland
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu