Vincent Ventresca (gebore 29 April 1966) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Romy and Michele's High School Reunion (1997) en in die televisiereekse Prey (1998) en The Invisible Man (2000).
Filmografie Rolprente 1997: Romy and Michele's High School Reunion 1997: Looking for Lola 2002: Robbing 'Hef 2003: Purgatory Flats
Televisiereekse 1995: Medicine Ball 1995: Crazy Love 1996: Boston Common 1998: Prey 1998: Real Life 2000: The Invisible Man 2004: Complete Savages
Televisierolprente 1995: The Surrogate 2003: Vegas Dick 2005: Larva 2006: Mammoth 2009: My Neighbor's Secret 2009: Stuck 2018: Volunteers, a Rwandan Comedy
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1965 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu