Abe Vigoda (24 Februarie 1921 – 26 Januarie 2016) was 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Godfather (1972), The Godfather: Part II (1974), en Batman: Mask of the Phantasm (1993), en in die televisiereeks Barney Miller (1975).
Filmografie Rolprente 1972: The Godfather 1974: The Godfather: Part II 1986: Vasectomy: A Delicate Matter 1989: Prancer 1990: Keaton's Cop 1993: Batman: Mask of the Phantasm 1993: Fist of Honor 1994: Home of Angels 1997: Good Burger 1998: A Brooklyn State of Mind 2000: Tea Cakes or Cannoli 2007: The Unknown Trilogy 2014: Sweet Destiny
Televisiereekse 1975: Barney Miller 1976: Break the Bank 1977: Fish 1990: The New Adventures of the Black Stallion
Televisierolprente 1998: Witness to the Mob
Video's 2011: Inside the 12th Precinct 2011: Salute to the Old One Two
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1921 Kategorie:Sterftes in 2016 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu