Pruitt Taylor Vince (gebore 5 Julie 1960) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Beautiful Girls (1996), The Legend of 1900 (1998), Identity (2003), en Constantine (2005).
Filmografie Rolprente 1995: Heavy 1996: Beautiful Girls 1996: The Cottonwood 1998: The Legend of 1900 1998: Love from Ground Zero 2003: Identity 2005: Constantine 2005: Nobody Wants Your Film 2007: Captivity 2010: Mysterious Island 2011: On the Inside 2011: Cameraman 2012: Dark Tourist 2013: Broken Blood 2015: The Devil's Candy 2016: 59 Seconds
Televisierolprente 1991: Sweet Poison 2003: L.A. Confidential
Video's 2002: Rebellion 2002: Trapped: From Within 2013: The Making of Broken Blood
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1960 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu