Tom Virtue (gebore 19 November 1957) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Transformers: Dark of the Moon (2011) en Iron Man 3 (2013), en in die televisiereekse Even Stevens (2000) en The Secret Life of the American Teenager (2008).
Filmografie Rolprente 2011: Transformers: Dark of the Moon 2011: Night Sights 2013: Iron Man 3
Televisiereekse 1993: The Building 1995: Bonnie 2000: Even Stevens 2008: The Secret Life of the American Teenager 2013: Little Horribles
Televisierolprente 2003: The Even Stevens Movie 2013: Disney Cruise Line: Behind the Magic
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1957 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu