Fred Vogel (gebore 18 April 1976) is 'n Amerikaanse skrywer, regisseur, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Redsin Tower (2006), Sella Turcica (2010), en The Final Interview (2017).

Filmografie Rolprente 2006: The Redsin Tower 2009: Maskhead 2010: Sella Turcica 2013: Adjust Your Tracking 2017: The Final Interview

Video's 2001: August Underground 2003: August Underground's Mordum 2004: Necrophagia: Sickcess 2007: August Underground's Penance 2009: Murder Collection V.1

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu