Brian Patrick Wade is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Guardian (2006) en in die televisiereekse Teen Wolf (2011) en Agents of S.H.I.E.L.D. (2013).
Filmografie Rolprente 2006: The Guardian Luso
Televisiereekse 2011: Teen Wolf 2013: Agents of S.H.I.E.L.D.
Televisierolprente 2009: Alligator Point
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu